Inleidinge

EKO waterkrip dosering tablette kan inwendige & uitwendige parasiete by beeste, skape, perde, wild, hoenders en volstruise help voorkom.

bestel aanlyn

Veedosering

Waterkrip Doserings Tablette

Bestel aanlyn

Voordele

Geen arbeid word benodig.

Dit is ‘n ekodoserings.

Hierdie tablet is ryk aan aminosure wat vinnige groei en herstel by diere sal aanhelp, as gevolg  van daaglikse inname.

Dit is die eerste dosering wat wilde voëls en diere (bv. tarentale, fisante, steenbokke en duikers) ook doseer terwyl hulle water drink. Hulle is van die grootste  parasietdraers.

Hierdie produk is ‘n ekodosering en het gewoonlik geen newe effekte vir mens of dier.

PRODUKBESONDERHEDE-Image

PRODUKBESONDERHEDE

EKO Waterkrip doserings tablette word vervaardig teen die hoogste standaard. 

Vervaardiging van tablette vind plaas in ‘n E/U geregistreerde laboratorium onder die E/U  se  hoë standaarde van goedkeuring en gehalte.

DOSERINGSMETODES

EKO Waterkrip doserings tablette werk eenvoudig sonder enige arbeid, krale, geen spanning vir jou, of jou diere nie, net ‘n plesier om met vee en wild te boer.

Geen gevangery van diere, slegs 2 tablette vir elke 25 liter water wat in die waterkrip staan, weekliks.